Print
Category: Uncategorised

Kleredrag

Sportdrag

SEUNS

WINTER EN SOMER

Sweetpak:

Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.

Atletiek, landloop, rugby en sokker: Soos by leweransier verkrygbaar.

Krieket:

Wit krieketdrag

Tennis:

Tennisdrag

Valiehemp:

Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.

Oop spanne (Eerste spanne):

Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan.

AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS

Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.

Skooldrag

SEUNS

WINTER EN SOMER

Skoolkortbroek (Somer):

Grys kortbroek.

Hemp:

Grys

Langbroek (Winter):

Grys langbroek met grys kouse.

Kouse (Somer):

Grys skoolkouse

Kouse (Winter):

Grys skoolkouse

Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):

Grys

Skoene:

Swart, leerskoene (nie seilskoene nie).

Skooldas (Leiers):

Saam met trui, baadjie

Formele drag (Leiers):

Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie

 

Skooldrag

DOGTERS

WINTER EN SOMER

Skoolrok (Somer):

Rooi klaargemaakte skoolrok, soos verkrygbaar by leweransier.

Hemp (Winter):

Grys hemp

Broek (Winter):

Grys langbroek met grys kouse.

Sokkies (Somer):

Wit

Kouse (Winter):

Grys skoolkouse

Trui, sweetpakbaadjie en trui (“pull-over”):

Grys

Skoene:

Swart, leerskoene saam met skoolrok (nie seilskoene nie).

Skooldas (Leiers):

Saam met trui, baadjie of sweetpakbaadjie.

Formele drag (Leiers):

Spesiale geleenthede; Skooldas en -baadjie

 

Sportdrag

DOGTERS

WINTER EN SOMER

Sweetpak:

Slegs die skoolsweetpak word by alle amptelike sportbyeenkomste toegelaat.

Atletiek, landloop, netbal en hokkie: Soos by leweransier verkrygbaar.

Netbal:

Netbaldrag (Reëlings deur skool getref)

Wit kouse saam met tekkies.

Hokkie:

Hokkiedrag (Reëlings deur skool getref)

Rooi kouse saam met tekkies.

Tennis:

Tennisdrag

Valiehemp:

Mag gedra word tydens sportbyeenkomste na deelname, nie as sportdrag nie.

(Reëlings deur skool getref)

Oop spanne (Eerste spanne):

Spesiale drag in oorleg met Bestuurspan

AANBEVELING VIR NUWE LEERDERS

Die volgende is noodsaaklik. Die res kan aangekoop word soos dit benodig word.

VOORKOMS

SEUNS

HARE

Lengte van hare:

Algemene haarlengte:

PERSOONLIKE NETHEID

‘n Goed gedissiplineerde seun se:

NETHEID

DOGTERS

HARE

Vasmaakmiddels:

PERSOONLIKE NETHEID

Naels:

 Juwele:

Kleredrag:

Kleredrag moet ten alle tye skoon, heel en goed versorg wees en truie se moue mag nie tot by elmboë opgetrek word nie.