Belangrike Inligting
Skooltye
Vinkies & Vaaljapies
Graad RRR tot Graad R
Grondslagfase
Graad 1 tot Graad 3
Intersenfase
Graad 4 tot Graad 7
Skoolkwartale 2026
Skoolfonds 2026
Kleuterskool (Gr RRR - R)
Laerskool (Gr 1 - Gr 7)
- Skoolgeld is streng vooruitbetaalbaar voor of op die 7de van elke kalendermaand.
- Neem asseblief kennis dat daar geen spesiale finansiële reëlings of kortings vir die kleuterskool beskikbaar is nie.
Amptelike Bankbesonderhede:
Bank: First National Bank (FNB)
Rekeningnommer: 62612880379
Takkode: 258629
Verwysing: Rekeningnr / Kind se Naam, Van & Graad
Skooldrag-beleid
Meisies (Formeel)
- Wit kraaghemp met knope
- Grys romp
- Skoolskoene met wit sokkies
Seuns (Formeel)
- Wit kraaghemp met knope
- Kort grys broek
- Skoolskoene met grys kouse
Meisies Valie-drag
- Rooi Valie-hemp
- Swart skort
Seuns Valie-drag
- Rooi Valie-hemp
- Swart PT-broek
Meisies (Formeel)
- Wit kraaghemp met knope
- Grys langbroek
- Skoolskoene met wit sokkies
Bo-klere (opsioneel): Rooi fleece-baadjie, grys trui of swart reënbaadjie/drimac
Seuns (Formeel)
- Wit kraaghemp met knope
- Grys langbroek
- Skoolskoene met grys kouse
Bo-klere (opsioneel): Rooi fleece-baadjie, grys trui of swart reënbaadjie/drimac
Meisies Winter Valie-drag
- Rooi Valie-hemp
- Swart skort of swart sweetpakbroek
Bo-klere (opsioneel): Rooi fleece-baadjie, grys trui of swart reënbaadjie/drimac
Seuns Winter Valie-drag
- Rooi Valie-hemp
- Swart PT-kortbroek of swart sweetpakbroek
Bo-klere (opsioneel): Rooi fleece-baadjie, grys trui of swart reënbaadjie/drimac
Die fleece-baadjie en rooi Valie-hemp moet by die kantoor bestel word. Die ander uniform items is beskikbaar by plaaslike klerewinkels (PEP, Ackermans).
Gedragskode & Skoolreëls
By Laerskool Vaalwater streef ons na 'n veilige en lekker skoolomgewing waar elke kind optimaal kan leer en ontwikkel. Ons verwag van ons leerders om altyd hul beste te gee en trotse ambassadeurs vir ons skool te wees.
Hier is 'n vinnige opsomming van ons reëls. Vir al die fynere besonderhede, laai asseblief die amptelike dokument hier onder af.
1. Algemene Gedrag
2. Voorkoms & Skooldrag
3. Skoolwerk & Akademiese Toewyding
4. Stiptelikheid & Afwesigheid
Skoolkalender
Inskrywings 2027
Graad R & Graad 1 Aansoeke vir 2027
Aanlyn AansoekeAlle aansoeke vir Graad R en Graad 1 moet deur die Limpopo Online Admission and Placement System (LOAPS) ingedien word.
Vereiste Dokumente:
- Afskrif van die leerder se geboortesertifikaat
- ID-afskrifte van ouers of wettige voogde
- Bewys van fisiese woonadres
- Kliniek-/Immunisasiekaart
- Oorplasingskaart of skoolrapport (indien van toepassing)
Belangrik:
Maak seker dat die Ligging (Location) op u toestel geaktiveer is voordat u aansoek doen.
LOAPS-stelsel Navrae:
Inbelsentrum: 080 020 2611
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Graad 2–7 Aansoeke
Direk by Skool
Nuwe aansoeke vir Graad 2 tot Graad 7 word direk deur Laerskool Vaalwater hanteer.
Haal die inskrywingsvorms by die skoolkantoor af en dien die volledig voltooide aansoekvorm saam met die vereiste dokumente in.
Vereiste Dokumente:
- Gesertifiseerde afskrif van geboortesertifikaat
- Nuutste amptelike skoolrapport
- Afskrif van die oordragsertifikaat
- Immunisasiekaart (Grondslagfase)
- ID-afskrifte van albei ouers / voogde
- Amptelike bewys van fisiese woonadres
Vir verdere navrae oor hulp met die aansoekproses, kontak gerus die skoolkantoor.
Nuutste nuus
Besoek ons Facebook-bladsy
Vir daaglikse fotogalerye, sportuitslae, dringende aankondigings en regstreekse nuus oor ons skoolaktiwiteite!
Gaan na Facebook